Computer Olympiad / Rekenaarolimpiade

 
 

Computer Olympiad / Rekenaarolimpiade

Talentsoek: Instruksies vir Deelnemers;

Hoe goed is jy met die oplos van probleme?

Die Talentsoek-kompetisie is ontwerp om leerders wat goed is met probleemoplossing uit te ken.  Dit is leerders wat die nodige denkvaardigheid het om rekenaars to programmeer (IT), asook vir Wiskunde, Wetenskap and Rekenaar-Toepassings-Tegnologie (RTT).

 Jy kry 45 minute vir 15 take. ‘n Horlosie op die skerm sal aandui hoeveel tyd oor is.

(Die "Graad 5 en laer" deelnemers het 45 minute vir 12 take)

Afdeling Reg Verkeerd Onbeantwoord
A 1 tot 5 +6 punte -0 punte 0 punte
B 1 tot 5 +7 punte -0 punte 0 punte
C 1 tot 5 +7 punte  0 punte 0 punte

Watch video: How to register your participation