Computer Olympiad / Rekenaarolimpiade

 
 

Welkom

 

Teken Aan

Kompetisies vir 2026

 

Talentsoek (9 tot 13 Maart 2026) 

Die Talent Search sal vanaf 9 tot 13 Maart 2026 plaas vind tussen 06:00 en 18:00. 

Alle leerders (ideaal vanaf graad 4) mag onder onderwyser toesig deelneem by die skool

 

Applications Olympiad (4 tot 8 Mei 20256)

Die Applications Olympiad sal vanaf 4 tot 8 Mei 2026 plaas vind tussen 06:00 en 18:00.

Alle leerders (ideaal vanaf graad 7) mag onder onderwyser toesig deelneem by die skool

 

Programming Olympiad (27 tot 31 July 2026)

Die Programmeringsolimpiade sal vanaf 27 tot 31 July 2026 plaas vind tussen 06:00 en 18:00. 

Alle leerders (ideaal vanaf graad 7) mag onder onderwyser toesig deelneem by die skool

Vir enige navare, kontak die Olympiadekantoor (Chanelle Booysen) deur 010 109 6705 te skakel of stuur 'n e-pos na info@olympiad.org.za.

Om aan die wedstryd deel te neem, klik op "Teken Aan" hierbo of probeer die oefeninge hieronder.