Computer Olympiad / Rekenaarolimpiade
Welkom
Teken Aan
Komende kompetisie: Toepassingsolimpiade Rondte 2 (25 Mei)
Die tweede rondte van die Toepassingsolimpiade sal op 25 Maart plaas vind.
Slegs leerders wie van die eerste rondte genooi is mag onder onderwyser toesig deelneem by die skool .
Vir enige navare, kontak die Olympiadekantoor (Chanelle Booysen) deur 010 109 6705 te skakel of stuur 'n e-pos na info@olympiad.org.za.
Om aan die wedstryd deel te neem, klik op "Teken Aan" hierbo of probeer die oefeninge hieronder.