Computer Olympiad / Rekenaarolimpiade

 
 


As jy nie 'n knoppie sien om die Kompetisie te begin nie:

  1. Maak seker dat jy aangeteken is
  2. en druk dan op "Rekening" (bo-regs op jou skerm) en maak seker om jou graad te kies.

Anders kan jy voort gaan met die kompetisie deur om op die knoppie Graad # (e.g. Graad 10 en onder) te klik. Let wel dat jou tyd begin loop sodra jy die begin knoppie druk.

Leerders mag slegs tussen 27 en 31 Julie 2026 deelneem, vanaf 06:00 to 18:00.