Computer Olympiad / Rekenaarolimpiade
Dien u datalêers hier in
Lêers: Aan die einde van die kompetisie stoor asseblief jou lêers as volg:
Naam Van, gebruikersnaam (username)
e.g. Sam King, chan01.xlsx
Vouer: Die lêers moet dan almal saam in 'n vouer gerits word en soos volg benoem word:
Naam Van, gebruikersnaam
e.g. Sam King, chan01
Wanneer jy jou lêers indien moet die voorwerp as volg wees Naam Van, gebruikersnaam, AO R1. e.g. Sam King, chan01, AO R1
- Stuur die lêers na: computerolympiadsa@gmail.com
- Druk ook jou e-pos address in
- Stel asseblief in om oor 1 week te verval.
Sonder die indiening van u datalêers wat jou werk bewys, kan jy nie voortgaan met die finale rondte van die toepassingsolimpiade nie. Stoor elke werklêer in die volgende formaat voordat jy dit in dien:
Deelnemer Informasie
Gaan na Account/Rekening blad (top right of this page) om seker te maak dat jou naam, van en graad korrek is.
Hierdie sl op jou sertifikaar verskyn as jy goed vorder. Geen verandering sal later gemaak word nie. As jy nou veranderinge maak, onthou om op stoor te klik.
Hou jou gebruikersnaam and wagwoord (password). Jy kan jou telling vanaf 11 May 2022 sien deur op "User score/ Jou Telling" te klik aan jou linkerkant nadat jy ingeteken het met dieselfde gebruikersnaam en wagwoord.