As jy die kompetisie suksesvol voltooi het, lees die volgende!
Voor jy klaarmaak, moet jy eers jou programlêers oplaai, anders maak jy dit dalk nie na die volgende ronde nie.
Stoor jou programme soos volg:
- Skep 'n vouer vir jou programme en noem die vouer "programfiles".
- Kopieer al jou programme in die "programfiles"-vouer.
- Zip die "programfiles"-vouer.
- Click die link "Upload Program Files" onderaan.
- Voltooi die vorm wat jy sal sien en laai jou "programfiles.zip"-lêer op.
Sonder die indiening van u datalêers wat jou werk bewys, kan jy nie voortgaan met die finale rondte van die toepassingsolimpiade nie. Stoor elke werklêer in die vereisde formaat voordat jy dit in dien.
Deelnemer Informasie
Gaan na Account/Rekening blad (top right of this page) om seker te maak dat jou naam, van en graad korrek is.
Hierdie sal op jou sertifikaar verskyn as jy goed vorder. Geen verandering sal later gemaak word nie. As jy nou veranderinge maak, onthou om op stoor te klik.
Hou jou gebruikersnaam and wagwoord (password). Jy kan jou telling vanaf 5 Aug 2026 sien deur op "User score/ Jou Telling" te klik aan jou linkerkant nadat jy ingeteken het met dieselfde gebruikersnaam en wagwoord.