Computer Olympiad / Rekenaarolimpiade

 
 

Computer Olympiad / Rekenaarolimpiade

 

Stoor jou datalêers/werk lêers as volg:

Lêers: Aan die einde van die kompetisie stoor asseblief jou lêers as volg:
Naam Van, gebruikersnaam (username)
e.g. Sam King, chan01.xlsx

Vouer: Die lêers moet dan almal saam in 'n vouer gerits word en soos volg benoem word:
Naam Van, gebruikersnaam, AO R2
e.g. Sam King, chan01, AO R2


Dien u datalêers hieronder in

Sleep en laat val al jou werkleers op een slag saam

Sonder die indiening van u datalêers wat jou werk bewys, kan jy nie voortgaan met die finale rondte van die toepassingsolimpiade nie. Stoor elke werklêer in die vereisde formaat voordat jy dit in dien.

 

Deelnemer Informasie

Gaan na Account/Rekening blad (top right of this page) om seker te maak dat jou naam, van en graad korrek is.
Hierdie sl op jou sertifikaar verskyn as jy goed vorder. Geen verandering sal later gemaak word nie. As jy nou veranderinge maak, onthou om op stoor te klik.

Hou jou gebruikersnaam and wagwoord (password). Jy kan jou telling vanaf 26 Junie 2024 sien deur op "User score/ Jou Telling" te klik aan jou linkerkant nadat jy ingeteken het met dieselfde gebruikersnaam en wagwoord.